Vlerke van Naaldekokers – 9780798180252

R215.00

Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Sy het haar linkerhand verloor en haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. ‘n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke oupa en sy jong assistent, is Kylie se kans om te ontsnap.

3 in stock

SKU: 9780798180252 Category: Tag:

Description

Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Sy het haar linkerhand verloor en haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. ‘n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke oupa en sy jong assistent, is Kylie se kans om te ontsnap. En miskien is dit haar geleentheid om iets vir Lieke te doen; om ‘n paar goed op haar sussie se bucket list af te merk. Dit word ‘n vakansie wat Kylie nooit sal vergeet nie. ‘n Reis terug na haarself, na heelword.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Cecilia Steyn

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products