In ‘n oomblik – 9781779871602

R110.00

SKU: 9781779871602 Category:

Description

Kirsten du Bois is oortuig sy gaan bevorder word omdat sy hard werk. Haar baas reken egter sy is nie spontaan en warm genoeg met die kliente nie en iemand anders kry die pos. Om te bewys sy kan spontaan wees, aanvaar sy haar susters se uitdaging om aan ‘n wildvreemde man se hand te vat.

Marnus Grobbelaar, erfgenaam van ‘n hotelgroep, het ‘n verloofde nodig voor sy pa hom sal toelaat om die besigheid oor te neem.

Marnus oortuig Kirsten om te maak of hulle verloof is, maar die lyn tussen kamma en rerig raak vinnig dof.

Additional information

Brand

Elsa Winckler

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products