Die anderste meisie – 9781779871657

R110.00

Petra en Wouter bots toe hulle mekaar die eerste keer ontmoet. Wouter glo die lyflike aspekte is die belangrikste element in ‘n verhouding. Petra verskil en opper die eienskappe wat vir enige intelligente vrou veel sterker weeg: volwassenheid, betroubaarheid en geesgenootskap.

SKU: 9781779871657 Category:

Description

Petra en Wouter bots toe hulle mekaar die eerste keer ontmoet. Wouter glo die “lyflike aspekte” is die belangrikste element in ‘n verhouding. Petra verskil en opper die eienskappe wat “vir enige intelligente vrou” veel sterker weeg: volwassenheid, betroubaarheid en geesgenootskap.

Teen sy sin boei Petra se lys vir Wouter en hy nooi haar saam Magaliesberge toe. Hy besef gou hy is dolverlief op die anderste meisie. Petra begin self lief raak vir die selferkende rokjagter.

Maar sal sy hom ooit volkome kan vertrou?

Additional information

Brand

Magda Schmidt

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products