Hoe ver is eendag? – 9781779871626

R110.00

SKU: 9781779871626 Category:

Description

Terwyl Belladonna se bestuurder wittebrood hou neem Enya Joubert as bestuurder van die afspraaktoepassing waar. Enya Joubert is gewoond om agter die skerms te werk en kommunikasie met regte mense is nie haar sterk punt nie.

Nou dreig Keenan Luyt die agentskap met regsaksie nadat sy suster wreed bedrieg is deur ‘n man wat sy op Belladonna ontmoet het. Keenan gee Enya een kans om die situasie reg te stel en sy suster uit haar diep depressie te red.

Gaan sy Belladonna en haar eie hart kan beskerm?

Additional information

Brand

Dina Botha

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products