Kom Ons Leer: Woorde – 9781776252831

R185.00

Klein baba leer: Woorde is die ideale vroee leerstel vir kleuters. Met ‘n bordboek en 12 gevormde speelstukke om binne te gebruik, is dit ‘n prettige manier om jong kinders aan eerste woorde bekend te stel.

SKU: 9781776252831 Category:

Description

Klein baba leer: Woorde is die ideale vroee leerstel vir kleuters. Met ‘n bordboek en 12 gevormde speelstukke om binne te gebruik, is dit ‘n prettige manier om jong kinders aan eerste woorde bekend te stel. Kinders kan leer oor kos, speelgoed, huis en die tuin terwyl hulle deur die boek gaan en verskillende voorwerpe vind. Hierdie boek moedig fyn motoriese vaardighede en probleemoplossing aan, sowel as die onderrig van kernwoordeskat.

Additional information

Weight 0.486 kg
Dimensions 15 mm
Brand

Roger Priddy

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products