Description
Terwyl Ali, Mieke en Lena lourierblare teen Tafelberg soek, kom hulle op n gloeiende oranje klippie af. Daar hoog bo Kaapstad ontmoet hulle vir BOBBOB, en so begin n opwindende avontuur deur die Moederstad. In sy Wes-Kaapse avontuur ontdek BOBBOB nog vreemde gewoontes van die aardbewoners. Maar dan is daar ‘n glipsie in die Bo-Kaap . . . ‘n bobotie wat warmer is as n kaboem-krater! BOBBOB en die kinders is vasgevang in n vuurwarm brandbekkompetisie wat lesers se oe gaan laat traan van die lag.











Reviews
There are no reviews yet.