Vasbyt Vyf (1): Die ontvoering – 9780637000420

R200.00

Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie ‘n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie.

SKU: 9780637000420 Category:

Description

Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie ‘n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handre, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry – net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan! Wat maak hulle nou? Die grootmense glo hulle nie, maar Jaco en Handre weet wat hulle gesien het… en daar is net een oplossing: hulle moet die meisies red. Maar toe al hulle planne verkeerd loop, word die twee seuns sowel as Jaco se sussie, Karli, ook deur die ontvoerders vasgekeer. Nou moet die vyf kinders leer vasbyt… en planne maak.

Additional information

Weight 0.12 kg
Dimensions 9 × 137 × 212 mm
Brand

Eleanor Lombard

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products