Description
Na haar egskeiding, bevind Juna Ferreira haar in ‘n klein dorpie sonder ‘n plan vir haar toekoms. Wanneer sy ‘n unieke litteken op ‘n dorpenaar se wang herken, stuur dit haar in die teenoorgestelde rigting – ver, ver die verlede in. Sy herbesoek haar grootwordjare op die Vrystaatse goudvelde; ‘n tyd wat sy as sorgvry en gelukkig onthou.
Maar was dit regtig so? Hoekom onthou ander mense dit anders? Hoeveel donker geheime le vasgevang in die ruine van die eens statige Limestone House?











Reviews
There are no reviews yet.