Description
Die vroee kerk was die suksesvolste in die geskiedenis van die Christendom. Tog het hulle niks gehad. Volgens Jesus is dit eers as jy iets vind om jou lewe voor weg te gee dat jy werklik begin leef. Jaco Strydom beskryf die vyf gewoontes van die vroee kerk wat hulle suksesvol gemaak het, en waarvan ons kan leer. Om ‘n verskil te maak in hierdie wereld het ons beter gewoontes nodig, nie net nou en dan ‘n paar goeie uitsonderings nie. Doen iets, hou aan om dit te doen totdat dit ‘n gewoonte word.











Reviews
There are no reviews yet.