Chakalaka Uit ‘n Blikkie – 9780624095224

R255.00

Wanneer Helena se vervreemde pa toevallig by haar ma se werkplek inloop en sy besluit om hom vir onderhoud te dagvaar, gebeur daar iets wat hulle lewens onherroeplik verander.

1 in stock

SKU: 9780624095224 Category:

Description

Wanneer Helena se vervreemde pa toevallig by haar ma se werkplek inloop en sy besluit om hom vir onderhoud te dagvaar, gebeur daar iets wat hulle lewens onherroeplik verander.

Soos ‘n hedendaagse Aspoestertjie verruil Helena die gehawende wendyhuis op die plot vir al die luukses wat haar hart begeer. Maar selfs in hierdie idilliese bestaan kan Helena nie van die werklikhede van die lewe ontsnap nie.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Sandy Schoeman

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products