Description
Het jy al ooit ‘n goor week gehad? Justin Chase het Maandag en Dinsdag skaars oorleef, maar nou is dit . . . Woensdag! Sy kat is steeds spoorloos weg. Hy word per ongeluk ‘n internetsensasie. En op die oomblik swem haaie in sirkels om hom, want hy’s vasgekeer in ‘n hart-gaan-staan, vel-word-hoendervleis, mond-hang-oop, lewe-op-die-spel SOS (sweet-op-sweet) situasie saam met sy ongelooflik irriterende aartsvyand!











Reviews
There are no reviews yet.