Soetdoring In Die Ruigtes – 9780798185424

R290.00

SKU: 9780798185424 Category:

Description

Dit is 1916 en Caleb Kelly, ‘n jong WOI-veteraan, keer getraumatiseerd en geskend terug na sy familieplaas in die Oos-Kaap. Wanneer olifante groot skade op Bellevue aanrig, is hy gereed om hulle voor die voet te skiet. Maar dan gebeur iets wat maak dat hy sy woede verruil vir ‘n diepe vriendskap met ‘n trop wat bedags tussen die ruigtes op die plaas skuil. Deur feit met fiksie te verweef neem Bakkes lesers op ‘n reis vanaf 1916 tot die stigting van die Addo-olifantpark in 1931.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Christiaan Bakkes

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products