Anoniem – 9780637003018

R390.00

Kan jy vlug van wie jy regtig is? Lula Prins wil oor begin op Heydendal. ‘n Nuwe lewe, ‘n nuwe dorp, ‘n nuwe naam. Anoniem. Dan stap ‘n nuwe man ongenooid by haar lewe in en haar verlede begin haar inhaal.

SKU: 9780637003018 Category:

Description

Kan jy vlug van wie jy regtig is?

Lula Prins wil oor begin op Heydendal. ‘n Nuwe lewe, ‘n nuwe dorp, ‘n nuwe naam. Anoniem. Dan stap ‘n nuwe man ongenooid by haar lewe in en haar verlede begin haar inhaal.

Kriek Kruger wil uitvind wat met sy laatlambroer, Dian, gebeur het. Het hy werklik na sy dood gespring of wil iemand dit na selfdood laat lyk? En wie het daardie verdoemende verslag geskryf wat hom finaal laat knak het? Terwyl Kriek na antwoorde soek en Lula van die spoke in haar verlede vlug, gooi die noodlot hulle saam in ‘n opwindende, gevaarlike wentelbaan.

Gaan Kriek uitvind wie sy regtig is? En kan ‘n mens ooit werklik van jou jouself weg vlug?

Additional information

Weight 0.62 kg
Dimensions 29 × 153 × 234 mm
Brand

Chanette Paul

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products