Virus – 9780799344592

R230.00

Bly weg van daardie goed wat in die strate ronddwaal. Selfs al lyk hulle soos jou familie en vriende, jou buurman of buurvrou, die ou of meisie op wie jy jou hart verloor het. As jy gelukkig is, verskeur hulle jou binne sekondes.

6 in stock

SKU: 9780799344592 Category:

Description

Velige hawe is ‘n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en ‘n Beskermengel vir Marlene, wat onderskeidelik in 2005 en 2006 verskyn het. Vonkpos vir die hart Hy noem haar meisiekind, Soms. Met oe wat vreemd blink. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter Naude is nie ‘n maklike man nie. Die pyn na die moord op sy vrou en dogters kan sy verstaan. Sy het self haar man verloor. Soms is hy meer genaakbaar as ander kere en sy raak lief vir hom. Maar sy weet nie of ‘n verhouding tussen hulle kan werk nie, want hy bly geslote. ‘n Beskermengel vir Marlene Haar pa het haar geleer: pasop vir mans. Pasop dat jy nie goedkoop is nie, jou vertert nie, soos jou ma. By Gawie was Marlene veilig. Maar nou is sy ‘n weduwee. Op drie en twntig. En sy vertrou mense nie. Sy’s bang. Tot Adolf opdaag. Haar bang word vertoue. Sy erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sys org, sy omgee. Tot die verlede hulle inhaal.

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products