Search
All Categories
    Menu Close

    Suurlemoen Werkboek 9781928370857

    Manufacturer: K&M Edubook
    Suurlemoen Werkboek (revised)
    Availability: 4 Available (stock may only be in certain branches)
    R 115,00
    i h
    Products specifications
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade Grade 7
    Subject Afrikaans
    Condition New
    Type Workbook
    Customers who bought this item also bought
    Picture of X-Kit Essential Reference: English 9781775783480

    X-Kit Essential Reference: English 9781775783480

    X-Kit Essential Reference English - A straightforward reference book that covers all the English content you require simply and logically in one book! Covers all aspects of grammar, punctuation, spelling, writing, speaking, comprehension, literature and visual literacy. Ideal for learners (Grades 8+) and students, for everyday use in the classroom, at home and for exam revision. Worked examples demonstrate concepts and simple structure and navigation tools help you find and use key concepts and examples in record time.
    R 185,00 R 150,00
    Picture of Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 7 Leerder Boek 9781415422120

    Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 7 Leerder Boek 9781415422120

    Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 7 Leerderboek - Sosiale Wetenskappe is een van die interessantste vakke wat jy ooit op skool sal bestudeer. Dit vertel ons wie ons is, waar ons vandaan kom, en waarheen ons op pad is. Dit vertel ons ook alles van die wêreld waarin ons leef en die kragte wat dit vorm. Maak jou gereed om te leer oor die geskiedenis, aardbewings, vulkane en veel meer!
    R 165,90
    Picture of Suurlemoen 9780799342352

    Suurlemoen 9780799342352

    Suurlemoen - Suurlemoen! is 'n boek propvol humor en tiener-intriges. Dit is 'n lekker ontspanningsoek wat mens met die ligte trant bekoor waarmee dit geskryf is. Die inhoud is bekend, maar wat die boek 'n onvergeetlike leeservaring maak is die nuwe manier waarmee dit aangebied word.
    R 200,00
    Picture of X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans - 'n Moet-he-naslaanboek wat alles dek wat leerders van graad 8 tot 12 en Afrikaansstudente in hulle eerste jaar van Afrikaans moet weet. In tien afdelings word die inhoud duidelik en met behulp van kleur uiteengesit. 'n Volledige oorsig oor Afrikaans se woordsoorte en hul funksies, spelling, woordvorming en woordeskat; sinne en paragrawe; register, styl, emotiewe en oorredende skryfwerk, stylfigure en klankverskynsels; kreatiewe en transaksionele tekste; luister, uitspraak, praat in informele en formele kontekste; leesstrategiee, begripsoefeninge en opsommings; woordeboekgebruik; literere terme, poesie en prosaskryfwerk; visuele geletterdheid, en, les bes, wat om in Afrikaanseksamens te verwag en hoe om daarvoor voor te berei.
    R 185,00 R 150,00
    Picture of Platinum Wiskunde Graad 7 Leerderboek  9780636141421

    Platinum Wiskunde Graad 7 Leerderboek 9780636141421

    Platinum Wiskunde Graad 7 Leerderboek - What makes the Platinum Mathematics course unique? Activities are stimulating and link to real life; separate mental maths section (grade 7 teacher's guide) and answer section (grade 8 & 9 learner's book); challenge and Did you know features will stimulate learner engagement; the text is suitable for South African learners in diverse school contexts; use of colour enhances the easy understanding of the text. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets; superior quality = exam success!
    R 196,00
    Picture of Die Ongelooflike Avontuur van Hanna Hoekom 9780624046622

    Die Ongelooflike Avontuur van Hanna Hoekom 9780624046622

    Die Ongelooflike Avontuur van Hanna Hoekom (skooluitgawe) - Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met ’n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers én ’n stiefpa ryker. En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel idee dat die hele gesin saam op “wittebrood” moet gaan – om mekaar beter te leer ken. Hierdie leerdervriendelike skooluitgawe van Marita van der Vyver se Sanlam-pryswenner bevat ’n leesgids met • inligting oor die skrywer • ’n inleiding tot die roman • literêre begrippe • hoofstukopsommings en woordelyste • vrae en antwoorde • assesseringsriglyne
    R 218,00