Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Afrikaans Sonder Grense G9 Leesboek 9(A) 9780636146228A
R144,80
Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leesboek (A) – Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom ’n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto’s opgebou, om ’n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met ’n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook ’n voorbeeldvraestel.
Recently Viewed Products
Related products
CUSTOMER SERVICE
Payment Options
Newsletter
*By subscribing you confirm we may send you infrequent material of interest.
Reviews
There are no reviews yet.