Woema Eerste Addisionele Taal Graad 8 Werkboek - Die Woema teksboek en werkboek hanteer woordeskat, begrip, taal, pretoefeninge sowel as praat- en skryfopdragte volledig in ses kreatiewe en vars modules. 'n Elke Woemaboek bied die volgende op 'n kreatiewe manier aan: Die reels en voorbeelde van taalstrukture, Oefeninge om taalstrukture te bemeester, Begripstoetse, Woordeskat, praat- en skryfopdragte, Poesie-opdragte in die Graad 6-11 Woema, Temas wat op tieners gemik is en jou klas se verbeelding sal prikkel, Pretafdelings om ? positiewe gesindheid teenoor Afrikaans Addisionele Taal te kweek.