Afrikaans Handbook & Study Guide - A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application.
Afrikaans Sonder Grense Graad 11 Leerderboek - Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek an Graad 1 tot Graad 12 em voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
Laaste Karretjiegraf - 'n Drama - The story of the Geduld family, who buries their grandmother Mieta in the Karoo veld and covers the grave with stones, as the karretjie people (sheep shearers who travel from farm to farm with their donkey carts) have always done. Her grandchildren seem destined to end up in the township near Colesberg. Their father Koot used to be the best sheep shearer in the district, but he was jailed for the murder of his second wife. After his release, Sarah, a researcher who interviewed the family years ago, finds Koot. Together they consider the past and future of the karretjie people.
Laaste Karretjiegraf Studiewerkgids - This study work guide is an accessible workbook with enough room for sufficient notes. Some of the highlights include: summaries of the various scenes, with English translations of the most challenging Afrikaans words and terminology; contextual questions and answers; enrichment activities and a question paper with answers.
Kruppel Engel - Om te weet wie jou pa is, is om te ís. Al stry hy jou af. Al suip hy soos jou stiefpa, net aan duurder goed. Al is hy wit. Nou weet jy wie jy is en waarmee jy werk. Nou weet jy hoekom is jou neus groot en jou lippe dun. En nou weet jy dat jou boude klein gaan bly. Nou vat jy jou klip en jy drá dit, want dis wie jy is. Tina bly op die Coetzees se skaapplaas in die Karoo. Haar grootmaakpa pas skaap op, maar sy vermoed haar biologiese pa boer op Engelsplaas – die plaas langsaan. Engelsplaas word so genoem omdat die plaaseienaars nou al vir geslagte lank ‘n engel het. Tina gaan skool in die Engelse plaasskool Rising Star, maar sy wil graag na die Afrikaanse dorpskool toe gaan. As dit net nie so duur was nie. Toe sy van moedeloosheid wil wegloop, sê Jakob, ‘n kruppel padloper, haar aan om haar regte pa te gaan vra vir geld.
Paljas Skooluitgawe - Die verhaal van 'n wonder wat met 'n gesin gebeur het. Op 'n verlore spoorweghalte is stasiemeester Hendrick McDonald 'n teleurstelling vir sy vrou, Katrien. Sy loop bedags agter die huis en huil as sy dink niemand sien haar nie. Hulle dogter, Emma, kan nie meer klavier speel nie en is vasgevang in 'n saai liefdesverhouding. Hulle seun, Willem, praat twee jaar lank nie meer nie. En al vier maak asof niks verkeerd geloop het nie. Maar dan bring 'n sirkustrein vir Manuel die nar in hul lewens. Eers werk sy paljas met Willem, dan met hulle as gesin. Nou moet dit nog met 'n hele gemeenskap werk.
Paljas Studiegids - n Ondersteunende en maklik-om-te-gebruik studie gids. Die studie gids bevat. Opsommings vir elke hoofstuk of toneel help leerders om die storielyn te verstaan. Omvattende notas bou leerders se begrip en stel hulle in staat om die vrae oor taal en styl te beantwoord. Esamenvrae en antwoorde bied leerders die geleentheid om die vaardighede wat hulle nodig het om te slaag, te oefen
Sprak of Spook en ander gedigte - In die gedig sprak of sprook waaruit die titel van hierdie bundel kom, betreur die digter dit dat ons dikwels so oppervlakkig met moderne kommunikasiemiddele werk. Eintlik “sprak ons dan geen sprook nie”.
In die gedig sprak of sprook waaruit die titel van hierdie bundel kom, betreur die digter dit dat ons dikwels so oppervlakkig met moderne kommunikasiemiddele werk.
Funksionele Taalgebruik Werkboek 2 G11/12 - This book consists of three sections: Section A - 60 exercises (20 marks each) concentrating on nine different grammar structures; Section B - 33 exercises (20 marks each), integrating all grammar structures; Section C - grammar rules in alphabetical order
Toulopers - Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poesie - al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oe gekies: om tot moderne tieners se leefwereld te spreek. Die gedigte is geskryf deur 28 uiteenlopende digters met bekende skrywers soos Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, Izak de Vries, Derick Muller, Franci Greyling, Martie Kruger, Ronelda Kamfer, Annie Klopper, Erns Grundling en Louise van Niekerk.
Woema EAT G11 WB - Die Woema teksboek en werkboek hanteer woordeskat, begrip, taal, pretoefeninge sowel as praat- en skryfopdragte volledig in ses kreatiewe en vars modules. 'n Elke Woemaboek bied die volgende op 'n kreatiewe manier aan. Die reels en voorbeelde van taalstrukture, Oefeninge om taalstrukture te bemeester, Begripstoetse, woordeskat, praat- en skryfopdragte, Poesie-opdragte in die Graad 6-11 Woema, Temas wat op tieners gemik is en jou klas se verbeelding sal prikkel, Pretafdelings om positiewe gesindheid teenoor Afrikaans Addisionele Taal te kweek. 'n Voorbeelde van tekste in die Graad 11-Werkboek is Boellies in die kuberruim (Taaloefening), Die lewe is 'n Kaaskrul Begripstoets), Aangeval op Tafelberg (Koerantberig), Rekenaarvirus (Pretaktiwiteit), So blind soos 'n vlermuis (Taaloefening), Mark Shuttleworth (Taaloefening).
Asem - ’n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ’n Kragtoer van ’n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak