Afrikaans Handbook & Study Guide - A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application.
Pad na jou Hart - Basson is an arrogant young man who needs to surmount a number of extremely difficult challenges before he’ll be allowed to take control of the family business. When a carefree young girl enters his life things become even more complicated
Platinum Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek - Briljante KABV-dekking en geskryf deur kundige outeurs. Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer. Briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle, kontroletoetse en ‘n Vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljante gehalte-eksamensukses
Siener in die Suburbs - Siener in die suburbs gaan oor die lief en leed van 'n groepie mense wat al volkskarakters geword het. Jakes wat so graag 'n laaitie wil he, Tiemie wat oor haar tyd is, Tjokkie wat met die helm gebore is, Giel en Ma wat in sonde saamleef. Hulle bly aan die verkeerde kant van die spoor; mense van wie daar "nie geweet" word nie.