Search
All Categories
    Menu Close

    Afrikaans First Additional Language

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Afrikaans Handbook & Study Guide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Study Guide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Study Guide - A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application.
    R 305,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense  Graad 12 9780636142534

    Afrikaans Sonder Grense Graad 12 9780636142534

    Afrikaans Sonder Grense EAT G12 Leerderboek - Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
    R 231,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 8 Leesboek 9780636146211

    Afrikaans Sonder Grense Graad 8 Leesboek 9780636146211

    Afrikaans Sonder Grense G8 Leesboek - Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
    R 145,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 10 Leerderboek 9780636128651

    Afrikaans Sonder Grense Graad 10 Leerderboek 9780636128651

    Afrikaans Sonder Grense G10 Leerderboek - Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek an Graad 1 tot Graad 12 em voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)
    R 196,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 7 Leesboek 9780636146204

    Afrikaans Sonder Grense Graad 7 Leesboek 9780636146204

    Afrikaans Sonder Grense Graad 7 Leesboek - Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
    R 135,00
    Picture of Klanke Werkboek 2  9781920008222

    Klanke Werkboek 2 9781920008222

    Klanke Werkboek 2 Graad 2 - Recommended for Grades 1/2. This workbook follows on from Workbook 1, and introduces necessary sounds required in Grade 1.
    R 38,00
    Picture of Onderwereld 9781430542896

    Onderwereld 9781430542896

    Onderwereld - The book is set at a private school for boys in KwaZulu-Natal where Greg Owen is head boy. At the start of their matric year a new pupil, an outsider figure called Ekhardt, joins the class. Greg feels a strange affinity towards Ekhardt and it is not long before they forge a strong friendship. Ekhardt initiates Greg into the world of computer hacking. The author has done extensive research on hacking and this, together with a well written and well conceptualised storyline, makes for a thrilling read.
    R 161,00
    Picture of Liefde Laat jou Rice Krispies anders Proe 9780799340853

    Liefde Laat jou Rice Krispies anders Proe 9780799340853

    Liefde Laat jou Rice Krispies anders Proe - Marzanne Odendal is 'n uitgeproke tiener wat daarvan droom om 'n beroemde verslaggewer te word, wat sonder die verpligtinge van 'n man en kinders, eendag rondom die wereld kan reis op soek na opwinding en avontuur. Maar dan ontvang sy 'n anonieme liefdesgedig per e-pos en stadig maar seker begin ons heldin se hart verkrummel. Shakespeare was miskien hierdie hengse romantiese skrywer, maar hy was 'n seksis, nes die meeste mans. Hy't seker heeldag op sy agterent gesit en skryf terwyl 'n vrou vir hom kos gemaak, sy klere gewas en sy vuil sokkies agter hom opgetel het. Agter in die klas proes iemand gedemp. My wange word warm en ek weet ek lyk sweerlik weer soos 'n sonryp tamatie, soos hulle altyd in die tamatiesousadvertensie se. Maar ek gee nie eens om nie. Ek is nou eenmaal op die oorlogspad. "Interesting point, Marzanne," se die onderwyseres versigtig, "but I'd like to know why you think so." Ek sluk. "Wel. kyk maar net vir Romeo and Juliet. Dis veronderstel om die mees romantiese storie op aarde te wees, maar die arme, patetiese Juliet sit die heeltyd op die balkon en wag vir Romeo om vir haar te kom liefdesgedigte voordra." Ek is verstom deur my eie briljante literere insigte. Dit voel asof die woorde sommer vanself by my mond uitborrel. "Die ou wat in die middel van die nag voor my venster kom gedigte voordra, smyt ek wraggies met 'n emmer koue water. En asof dit nie genoeg is nie, pleeg Juliet selfmoord toe sy dink Romeo is dood. So asof meisies nie sonder mans kan lewe nie. "Marzanne Odendal is 'n uitgeproke tiener wat daarvan droom om 'n beroemde verslaggewer te word, wat sonder die verpligtinge van 'n man en kinders, eendag rondom die wereld kan reis op soek na opwinding en avontuur. Maar dan ontvang sy 'n anonieme liefdesgedig per e-pos en stadig maar seker begin ons heldin se hart verkrummel. Die tieners wat as keurders opgetree het, was mal oor hierdie "anderste", humoristiese liefdesverhaal en het keer op keer opgemerk hoeveel insig die skrywer in tieners se (liefdes)lewe toon. Vir tieners van 12-15 jaar.
    R 160,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerderboek 9780636119796

    Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerderboek 9780636119796

    Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerderboek - Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
    R 186,00
    Picture of Begin met Afrikaans Werkboek 1 (add lang) Grade 1 9781920008895

    Begin met Afrikaans Werkboek 1 (add lang) Grade 1 9781920008895

    Begin met Afrikaans Werkboek 1 (add Lang) Grade 1 - This workbook introduces Afrikaans as an additional language. Learners are introduced to Afrikaans words in an easy and systematic manner to build a firm foundation to learning the language. Workbook 1 includes action words, pronouns, numbers, colours, prepositions, and words associated with the body, classroom and weather. Vocabulary cards are included to assist in learning words.
    R 29,00
    Picture of Begin Met Afrikaans Werkboek 2 (add lang) Grade 2 9781920008901

    Begin Met Afrikaans Werkboek 2 (add lang) Grade 2 9781920008901

    Begin Met Afrikaans Werkboek 2 (add lang) Grade 2 - This workbook introduces Afrikaans as an additional language. Learners are introduced to Afrikaans words in an easy and systematic manner to build a firm foundation to learning the language. Workbook 2 includes action words, pronouns, numbers, colours, and words associated with the family, house, garden, food and clothes. Vocabulary cards are included to assist in learning words.
    R 29,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 11 Leerderboek 9780636135093

    Afrikaans Sonder Grense Graad 11 Leerderboek 9780636135093

    Afrikaans Sonder Grense Graad 11 Leerderboek - Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek an Graad 1 tot Graad 12 em voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
    R 245,00
    Filters Close
    Min: R 26,00 Max: R 370,00
    R26 R370