Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 LB CAPS - Welkom by Graad 11 Besigheidstudies. Hierdie boek sal jou ’n deeglike oorsig gee oor verskeie faktore met betrekking tot besigheid – oor die algemeen sowel as in terme van wat nodig is om jou eie klein onderneming te begin. Vind uit wat dit behels om mense te werf. Leer meer omtrent in- en uitvoere. Bestudeer besigheid in plaaslike gemeenskappe en win goeie raad in omtrent kreatiwiteit ten einde jou drome te verwesenlik. Dis ’n nuwe, opwindende jaar van leer en nog ’n stap nader aan sukses.
Via Afrika Besigheidstudies G12 LB CAPS - In hierdie finale, fassinerende jaar van sekondêre skool Besigheidstudies, sal baie leerareas wat belangrik is vir toekomstige sukses, behandel word. Jy sal begin verstaan wat die impak van wetgewing op besighede is. Jy sal meer ontdek omtrent beleggings, werwing en spanprestasies. Jy sal groen besigheid ondersoek. Jy sal ook tyd aan kreatiewe denke spandeer, wat jou vermoë vir die oplos van komplekse probleme sal verbeter, veral as entrepeneur, wat baie waardevol sal wees indien jy besluit om in die toekoms jou eie besigheid te begin. Dit is een ding om ‘n droom te hê, maar dit is net so belangrik om te weet hoe om daardie droom waar te maak. Hierdie kursus sal jou help om juis dit te doen.
Via Afrika Business Studies G11 LB CAPS - Welcome to Grade 11 Business Studies. This book will give you an in-depth look at many of the factors involved in business, both in thegeneral sense and in terms of what it takes to start a small enterprise of your own. Find out what’s involved in recruiting people. Learn more about imports and exports. Study business in local communities and get great advice on how to think creatively so you can achieve your dreams. It’s a brand-new, exciting year of learning, and one more step towards success.
Via Afrika Dramatic Arts Grade11 - Via Afrika Dramatic Arts is a comprehensive series, which covers all the suggested content for Dramatic Arts and provides relevant activities through which real learning will take place.The broad and specific Topics, as well as the knowledge and skills areas, as defined by the CAPS documents is comprehensively covered. Teachers are still able to make choices, which will be of the most relevance to their learners, thus ensuring engagement with the learning process. The series has a strong South African focus, but also exposes learners to a wide range of pan-African, Western and Eastern drama forms which have shaped the world of Dramatic Arts. Film has also been explored where relevant.