Zackie Mostert-Omnibus 2 - Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus!Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture!Mostert en die meisiemoles, Zackie Mostert en die baie beroemde hond